top of page
16.jpg
Welkom!

 

Die trotse tradisie van Senekal Motors leef hom voort nadat Freddie en Marlene Senekal die leisels oorgeneem het nadat Freddie sy vernoot en pa, Theo Senekal, sowat 10 jaar gelede aan die dood moes afstaan. Freddie se pa, Theo Senekal, het Senekal Motors gestig op 1 Augustus 1978 saam met sy vrou Jossie en Appel Skippers. Freddie het in 1983 by sy pa aangesluit en in 1985 vernoot geword.

TYE
​
MAANDAG - VRYDAG: 08:00 - 17:00 

​​​

021-8724054​

Kristaalstraat nr.9 Noorder Paarl

OOR SENEKAL MOTORS

​

Senekal Motors diens en herstel enige fabrikaat voertuig, maar spesialiseer in Toyota. Hulle doen elektriese instellings deur 'n elektroniese apparaat wat die foute analiseer. Nog 'n wonderlike idee is om gebruikte voertuie padwaardig te maak sodat die klient dit suksesvoll kan lisensieer. Volgens Freddie is nie alleen hul diens uitstekkend nie , maar waarborg hul die dienste teen 'n billike tarief.

 

 Asook 'n groot dank aan die publiek, vir hul geweldige ondersteuning - was dit nie vir hulle nie, sou Senekal Motors nie 40 suksesvolle jare vier nie.

​

Kontak Senekal Motors by 021-8724054

Ons Dienste

 

​- Dienste van alle voertuie


- Remme


- Timingbelts


- Padwaardigheid


- Elektriese instelling

  • Google Square
  • Twitter Square
  • facebook-square

© 2023 by YOU DRIVE IT WE FIX IT.​ Proudly created with Wix.com

bottom of page